Woord vir woord

Woord vir woord #4: Definitief ons s’n…

Ek en die Baardman stuur oor Skype vir mekaar musiek wat ons tydens ons angstige tienerjare geluister het. Ek speel van die liedjies hardop terwyl ons gesels.


Maggie: “Jis, Sias* gaan bos.”

Gerrie: “Oor die musiek?”

Maggie: “Weet nie. Dalk oor die pizza wat ek vir middagete** gehad het…”

Gerrie: “Either way – dis duidelik dan ons kind.”

*Sias is tans ons “working title” vir Boekwurm #3.

** Dit was ’n klein pizza, oukei?

Foto: Zelda en haar vrot foonkamera. *koes*

Leave a Reply