Wat niemand my van ouerskap gesê het nie
Sedert Sias hom in November by die Bellville-boekwurms aangesluit het, het ek en die Baardman meer avonture gehad as in die sewe jaar voordat ons lewens onherroeplik verander het. Daar was ...