Algemeen

Oor die blog | About the blog

Afrikaans

Nadat ek al my verskonings om nie ’n blog te begin nie, opgebruik het, moes ek ingee. Omdat ek nie tans voldtyds vryskut nie, het ek besluit om my bestaande webtuiste dan ook my blog se tuiste te maak.

Die blog, vir nou, is hoofsaaklik gemik op die vriende en familie wat dit graag sal wil lees. As iets wat ek plaas vir jou deelbaar is, go for it.

Hier sal ek skryf oor die baba in my boep, die snaakse situasies waarin ek en die Baardman ons gereeld bevind, dalk ’n DIY hier en daar en dan natuurlik ’n opiniestuk nou en dan wanneer my humeur my vooruit loop.

Ek het baie Engelse vriende ook, so daar sal hier en daar ‘n Engelse post wees. As dit jou pla, is dit jou probleem. Maar ek kies my vriende goed, so ek weet jy’s eintlik oukei daarmee.

Oor en uit!


English

I’ve run out of reasons to give to my friends for why I don’t have a blog. So I gave in. Because I’m not currently freelancing full time, I’ve decided to use my regular website as my blog’s home as well.

For now, the blog is mainly for my friends and loved ones who’d like to read it. If you want to share something I’ve written – go for it.

Here I’ll write about the baby in my belly, the funny situations the Baardman and I find ourselves in, maybe a DIY here and there and of course an op ed piece when my temper is calls for it.

I’m Afrikaans and the majority of this blog will be too. If that bothers you – tough titties. But I have great friends, so I’m guessing you’re cool with it.

Over and out!

 

Leave a Reply