Woord vir woord

Woord vir woord #2: Jou rowwe bliksem…

Die Baardman was ‘n paar weke gelede gewillig om sy kosbare Buffelsfontein-baardolie met my boep se baard te deel…


Maggie (oordryf soos gewoonlik): “My naeltjie het ‘n goatee.”

Gerrie (proes van die lag): “Wil jy van my baardolie leen?”

Leave a Reply