Maggie Marx

Browsing Category:

Algemeen

Algemeen

Bou Beter

Liefste Sias Gister het daar ’n moeder van ’n storm deur die Kaap gebliksem. Soos ’n angstige student in die mosh pit by ’n Pantera gig. Dit was soos die crescendo van ’n paar baie kak weke en  ...

Lees meer | Read more

Algemeen

‘n Brief

Donderdag is ek 34 weke swanger. As alles goed gaan, is Sias oor 6 weke hier. En ek is absoluut angsbevange. Op hierdie stadium drink ek eerder saam Voldemort botterbier en vryf Negan se  ...

Lees meer | Read more