Woord vir woord

Woord vir woord #11: Wortelkop-probleme

Dis laatmiddag. Maggie sit met Sias op haar skoot terwyl Baardman aandete aan die gang kry. Hulle gesels oor die dag se nuus en natuurlik kom die hele Plett-skandaal ook in die gesprek op.  ...

Lees meer | Read more