Woord vir woord #7: Vloermoer
Ek kom by die huis nadat ek vanaf my werk in die suidelike voorstede eers by ons plaaslike OK Grocer gestop het vir kruideniersware. Baardman tref my by die voordeur aan waar ek ons slot vloek. ...